-
Christianityworks
In Depth Weekly Bible Teaching: Join Berni Dymet as he opens God's Word to discover what God has to say into your life, today. Watch, listen or read. Whichever works best!
-
FRESH Daily Devotional
Daily Devotional taking you deeper into God's Word + closer to Jesus. Watch, listen or read. It's your choice. Even subscribe to have it delivered directly to you!
-
A Different Perspective
Daily 10 Minute Message exploring issues we all face in life ... from a different perspective; the sorts of things that really matter day-to-day. Listen or read. It's up to you.
-
Old Story, New Twist (Part 2)
Christmas is a time of celebration, right? And yet how many times have you been through Christmas and it just wasn’t all that it should have been? Well, there’s a reason for ...
-
Van Voor Tyd Begin Het
Wel, Kersfees is net om die draai. Is jy opgewonde? Nou ja, ongelukkig is dit vir baie volwassenes net nog ‘n Kersfees, terwyl die kinders opgewonde fokus op die gedagte om ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Juig Sommer Nou
Dit is amper Kersfees. My Kersfees. Jou Kersfees. Ja, my vriend, ek en jy sal op verskillende plekke en op verskillende maniere feesvier. Kan ek jou vandag vra: is jy regtig lus ...
-
Jou Vriendskap met God
Kersfees is ‘n tyd wanneer ons saam met familie en vriende, met klatergoud en kalkoen, met klokkies en snuisterye feesvier. Maar daar is een Vriend wat ons al te dikwels ...
-
Die Logika van Liefde
Daar is iets wat my vir baie jare lank gepla het. En miskien pla dit jou ook terwyl ons aan Kersfees dink. Waarom het God Jesus na ons wêreld gestuur, om ‘n mens te word, ...
-
Iets Om Oor Na Te Dink
Terwyl ons aan Kersfees dink, is daar iets wat vir baie mense ‘n struikelblok is, iets wat hulle keer om werklik die vreugde van Kersfees te beleef. Vir baie jare het die ...
-
Te Midde van ons Probleme
As jy vandag ‘n lys moes maak van al die dinge in jou lewe, wat jy wens nie daar was nie; hoe sal jou lysie lyk? Wat is die goed wat jy sommer onmiddellik van die lys sou wou ...
-
Wat is die Doel?
Waar kom die begrip “Kersfees” vandaan? Nouja, ons weet almal dat dié Kersfees wat ons deesdae vier, nie is wat God in gedagte gehad het nie. Maar as daar ‘n ...
-
Old Story, New Twist (Part 1)
Christmas is a time of celebration, right? And yet how many times have you been through Christmas and it just wasn’t all that it should have been? Well, there’s a reason for ...
-
Kersfees Kom
Kan jy dit glo, dis net tien dae voor Kersfees! Tien dae! Wat het van die jaar geword? Waar het die tyd heen gevlieg? Ek dink hoe ouer ons word, hoe meer beleef ons die vinnige ...
-
Wie se Kind Is Jy?
Hoe jy leef en hoe jy mense behandel, vertel baie van jou – eintlik vertel dit alles – oor wie jy is en wat jy glo. Vra jouself: Hoe leef ek? Hoe behandel ek ander mense? Een ...
-
Bygelowe…
Dit is vandag Vrydag die 13de, ‘n dag wat in die Westerse kultuur beskou word as ‘n ongelukkige dag. Daar bestaan al vir eeue lank, wêreldwyd, bygelowe soos dat ‘n ...
-
Moenie Mislei word Nie
Om nuwe mense te ontmoet en vriende te maak, is deesdae nie so maklik nie. Die lewe het aan die eenkant óf besig en transaksioneel, óf aan die anderkant, vir baie mense, stil, ...
-
Jou verhouding met Christus
Dit kan soms amper onmoontlik lyk om ‘n ou kop op jong skouers te sit; om die wysheid van ervaring aan ons jongmense oor te dra op ‘n manier wat hulle geredelik kan ...
-
Suiwer Hoop
Die woorde “suiwerheid en reinheid” skep ‘n baie positiewe prentjie. Ons praat van suiwer goud, suiwer vreugde, maar het jy al ooit ‘n mens ontmoet wat as ‘n ...
-
Wanneer Christus Weer Kom
Een van die mees frustrerende dinge in die lewe, is dat jy nie weet hoe dit op die ou end gaan uitwerk, wanneer jy jou aanvanklik tot iets verbind nie; iets soos ‘n huwelik, ...
-
Becoming an ‘Overnight Success’ (2)
Wouldn’t it be nice to become an overnight success. I think that’s pretty much everyone’s secret dream. Success without the hard work, by next Thursday. Just perfect! The ...
-
‘n Kind van God
Soos ons volwasse word, groei ons hopelik in wysheid. Maar terwyl jy, te midde van die gewoel en gewerskaf van die lewe, meer bewus word van jou eie beperkings, kan iets anders ...
-
Die Anker van Hoop
Het jy al daaraan gedink dat hoop nogal ‘n vreemde emosie is? Want dít, waarvoor ons ook al hoop, is per definisie onseker. En ons hou niks van onsekerheid nie, nè? Maar ...
-
God Lieg Nie
Daar is een ding in hierdie wêreld waarop ons absoluut kan staatmaak. Dit maak nie saak watter storm woed nie, of hoe kwaai dit mag wees nie; ons kan absoluut seker wees van die ...
-
Die God van Alle Hoop
Het jy al ooit gewonder hoe mense wat jou ontmoet, jou ervaar? Wie of wat beleef hulle? Is dit ‘n persoon met uitbundigheid of moedeloosheid; is hy vol vreugde of is hy morbied; ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
‘n Tydige Herinnering
Goed en kwaad – ons ken almal die verskil. Verstaan ons dit regtig? Dit is natuurlik soos swart en wit … of verkies ons dalk skakerings van grys? Wat dink jy? Kom ons kyk ...
-
Naby of Ver?
Elektriese voertuie raak al hoe meer populêr. Ja, maar weet jy, nadat ek ‘n rukkie gelede so effens paniekerig geraak het toe my selfoon se battery pap geraak het, moet ek jou ...
-
U is my Krag
‘n Mens sien ‘n duidelike teken van volwassenheid by ‘n mens wanneer hy al hoe minder op homself vertrou. Ek praat nou natuurlik nie van die proses om ‘n swak ...
-
Old Story, New Twist
Christmas is a time of celebration, right? And yet how many times have you been through Christmas and it just wasn’t all that it should have been? Well, there’s a reason for ...
-
Becoming an Overnight Success (1)
Wouldn’t it be nice to become an overnight success. I think that’s pretty much everyone’s secret dream. Success without the hard work, by next Thursday. Just perfect! The ...
-
Onverdiende Liefde
Die toppunt van liefde is beslis die liefde wat ons ontvang, wanneer ons dit die minste verdien. Die liefde wat jy kry wanneer iemand jou nie verwerp wanneer jy bitter is nie; en ...
-
Onkundige en Dom Gedrag
Het jy al ooit ‘n ballon met ‘n naald geprik? Een oomblik is dit hierdie pragtige rooi ballon wat deur die lug dryf. Die volgende oomblik, hoor jy ‘n harde slag! En ...
-
Die Potloodhouer
Ons het almal sekere goed wat ons besit, wat vir ons spesiaal is. Iets wat ons soos ‘n kleinood bewaar. Toe ek destyds op laerskool was, het ek vir ‘n verjaardag ‘n ...
-
God se Oogmerk
Dis ongelooflik belangrik om iemand se motiewe te verstaan. Ja, ons het almal al geleer dat jy maklik deur mense om die bos gelei kan word; want nie almal is, wie hulle sê hulle ...
-
Wanneer Liefde Seëvier
Kom ons kyk ‘n bietjie na die temas van rolprente. Jy sal sien dat liefdesverhale onder die gewildste van alle genres is. Baie mense geniet inderdaad aksie films of dramas en ...
-
Die Vermenigvuldigingsfaktor
Volgens die media is die kerk besig om te sterf. Dit laat menige belangegroepe van vreugde juig. Wat egter selde genoem word, is dat die kerk in baie dele van die wêreld vandag ...
-
Vrees, Vrede en Vertroosting
Ons leef in onstuimige tye. Jy tel ‘n koerant op en lees dikwels van mense in gesagsposisies se skokkende gedrag en van kerke deurspek met finansiële en nog veel erger ...
-
Wisdom That Works (Pt 4)
Wisdom is something that, on balance, we’d all like to have. Really. Problem is, it involves sacrifice. Sure it’s a great investment in our futures, even in the present ...
-
Kweek ‘n Gesindheid van Dankbaarheid
Hoe ons die lewe ervaar – wat ons kry, wat ons gee en of ons dit geniet … of nie – word in ‘n groot mate deur ons gesindheid bepaal. Dink net hoe sal ‘n ...
-
Leer my u Pad, Here
Het jy al ooit op ‘n vreemde plek verdwaal? Watter kant is noord? Hierdie kaart is verouderd; die straatname het verander. Moet ek hierdie kant of daardie kant toe stap? ...
-
Daar is Geen god soos U nie
Dink jy soms aan jou lewe as die reis van ‘n pelgrim op soek na iets? Die meeste van ons sal seker antwoord dat hulle bitter selde aan hul lewensreis dink. Ek is immers ...
-
God, Hoor U My?
Het jy al gevoel asof almal praat, maar niemand luister nie? Jy word daagliks in hierdie deurmekaar wêreld gebombardeer deur soveel mededingende stemme; soveel opinies; soveel ...
-
God is Goed
Het jy al opgelet hoe maklik dit is om die werklik belangrike dinge in die lewe uit die oog te verloor wanneer jy spook en spartel om dag vir dag te oorleef? Nouja, ek is hier om ...
-
Die volle verhaal
Ons is voortdurend in ‘n stryd gewikkel. En wanneer ons in die middel van ‘n konfliksituasie is, dink ons ons moet ten alle koste wen. Die meeste van die kere is dit nie so ...
-
Ware Christenskap
Om jou hele lewe na ander mense se pype te dans en hulle te probeer tevrede stel, is harde werk, want mense is wispelturig. Hulle kan eendag aan jou kant wees … en die volgende ...
-
Wisdom That Works (Pt 3)
Wisdom is something that, on balance, we’d all like to have. Really. Problem is, it involves sacrifice. Sure it’s a great investment in our futures, even in the present ...
-
Vrede Begin By die Huis
Deesdae verskil die manier waarop kinders grootgemaak word, in baie dele van die wêreld, merkbaar van hoe dit in die verlede geskied het. En weet jy, in ‘n groot mate is ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Vrede in die Huis 101
Om deel van ‘n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om deel van so ’n liefdevolle gesin te wees. Daar ...
-
Verslaaf aan Verontwaardiging
Kom ons vra ‘n ongemaklike vraag: hoe voel jy oor die mense wat jou land, jou provinsie, jou stad of dorp bestuur? Doen hulle, volgens jou, goeie werk … of is jy, soos ...
-
Suiwer Hoop
So baie mense is swartgallig in hul uitkyk op die lewe. Jy kon dalk ook in die verlede so negatief gevoel het, of dalk voel jy op die oomblik so. . .Toemaar, ek verstaan ...
-
Die Trefkrag van Vrede
Is dit nie interessant hoe jou gesindheid en verhouding teenoor iemand verander wanneer hulle vriendelik teenoor jou optree of selfs net ‘n klein onselfsugtige dingetjie vir jou ...
-
Jou Bydrae tot Vrede
Hoe word oorloë beëindig? Is jy gereed vir die antwoord? Na ‘n uitgerekte konflik met meer ongevalle as wat enige van die partye sou wou hê, kom hulle na ‘n ...
-
Die Seën van Vrede
Vandag word Wapenstilstandsdag, die dag toe die einde van die Eerste Wêreldoorlog aangekondig is, in talle lande herdenk. Destyds het hulle gesê dat daar nooit weer só ‘n ...
-
Wisdom That Works (Pt 2)
Wisdom is something that, on balance, we’d all like to have. Really. Problem is, it involves sacrifice. Sure it’s a great investment in our futures, even in the present ...
-
Wees Heilig
Ek verwonder my oor die fantastiese prestasies wat top atlete behaal. Ek weet hulle sou dit nie sonder natuurlike talent kon doen nie, maar ek weet ook dat dit ongelooflike ...
-
Vrede van alle Kante
Ek wonder, met watter uitdagings jy op die oomblik stoei? ’n Wankelende huwelik; ‘n gesukkel om finansieel kop bo water te hou; ’n lae selfbeeld; ’n gevoel van vrees oor ...
-
Die Belofte van Vrede
Die ‘wêreld’ maak groot beloftes oor hoe jou lewe verander kan word deur ‘n wonderlike loopbaan, baie geld, fantastiese vakansies, ‘n nuwe kar, selfs ‘n nuwe paar ...
-
Onbegryplik
Hoe sal jy reageer as ‘n belangrike persoon – ‘n koninklike, ‘n bekende popster, ‘n bekende; íémand wat íémand is – na jou huis toe kom vir aandete? ...
-
Volg My
Ek dink nie ek is ál een wat sal erken dat daar tye in my lewe was, wat ek vreeslik minderwaardig gevoel het en bang was om my drome na te jaag nie. Wat sê jy? Die uitdagings ...
-
Strome van Seẽn
Was jy al ooit tot oorlopens toe vol vreugde? Die soort wat nie weggaan in tye van moeilikheid nie? Ek praat van soveel vreugde dat jy selfs wanneer jy swaarkry, wil sing. Miskien ...
-
‘n Vredesverklaring
Baie mense verstaan nie dat hulle baie emosionele energie mors deur van hul verlede te probeer vlug. Ek het dit self vir baie jare probeer doen. Wat van jou? Dit is uitmergelend ...
-
Wisdom that Works
Wisdom is something that, on balance, we’d all like to have. Really. Problem is, it involves sacrifice. Sure it’s a great investment in our futures, even in the present ...
-
Wisdom that Works (Pt 1)
Wisdom is something that, on balance, we’d all like to have. Really. Problem is, it involves sacrifice. Sure it’s a great investment in our futures, even in the present ...
-
Selfs Nog Meer Genade
Dit lyk asof mense deesdae glo dat dit maar slegs ‘n leefstylkeuse is wanneer ‘n vrou haar man los vir ‘n ander een, of ‘n man sy vrou op dieselfde manier ...
-
Die Ewige Geskenk
Ek onthou hoe dit my lank gelede geïrriteer het wanneer Christene gepraat het oor Jesus, sonde, vergifnis, “om gered te word” en die ewige lewe. Al daardie goed, was ...
-
Meer as Genoeg
Het jy al ooit jou vinger in ‘n deur vasgeklap? Jou dag het so goed begin en toe… Die pyn skiet met jou arm op tot in jou brein en…! Eina tog! Dit maak seer! Jy ...
-
Ons het Almal dié Basiese Behoefte
Ons het almal van tyd tot tyd die goedgesindheid van ander mense nodig. Ons het hulle deernis en hul goedhartigheid nodig om ons deur moeilike omstandighede te help. Ja, ons het ...
-
Deur Genade Verander
Elke ouer is een of ander tyd doodbang dat hul kind dalk in die verkeerde geselskap sal beland; dat bose mense hul geliefde seun of dogter op ‘n dwaalspoor sal lei. Ja, ...
-
Is Jy ‘n Leuenaar?
Die meeste van ons wil ‘n veranderde lewe hê. Hoekom? Wel, nie een van ons is perfek nie. Ons weet ons het swakhede en dat ons dikwels foute maak. Ons wil so graag ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Is jou lewe ‘n Bootvaart?
Bootvaarte het baie populêr geword. Trouens, meer as 30 miljoen mense dwarsdeur die wêreld het verlede jaar bootvaarte onderneem, en dis glo ‘n syfer wat binne drie jaar ...
-
Standing Out from the Crowd
We live in a world that’s increasingly focussed on “celebrity status” People can’t get enough of the sordid details of the lives of these so-called celebrities. And ...
-
Daardie Tyd Kom!
Stel jou ‘n wêreld sonder die son, en natuurlik ook sonder die maan, voor. ‘n Konstante toestand van duisternis, een wat nooit sal eindig nie. In sulke duisternis sal ...
-
Getransformeer deur Jesus se Heerlikheid
Wanneer jy terugkyk na jou lewe, wat is die dinge – die mense, die verhoudings, die omstandighede, die beproewings, of die seëninge – wat jou die mens gemaak het wat jy ...
-
Jesus is die Woord
‘n Pragtige sonnige dag laat jou sommer lekker voel, nè? Het jy al ooit gewonder hoekom dit so is? Hoekom verkies ons sonskyn bo reën; ‘n warm briesie bo ‘n ...
-
Ondersoek jou Motiewe
Dink ‘n bietjie terug aan die laaste keer wat jy iets gesê of gedoen het wat beslis nie die regte ding was nie. Maar, toe jy dit besef, het jy jouself afgevra waarom jy dit ...
-
Wees Versigtig!
Trots is ‘n lelike ding. Mense wat dinge in die openbaar sê of doen, net sodat ander mense dit sal sien en goed van hulle sal dink, is verwaand. Hoekom doen hulle dit? Ek ...
-
Vrees vir Verwerping
Om teen die stroom op te probeer swem; om ‘n standpunt in te neem waarmee jou vriende, familie en selfs die samelewing nie saamstem nie, is ‘n baie moeilike ding om te ...
-
Hoe Kan Jy Glo wanneer …
Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat daar ‘n onoorbrugbare verskil bestaan tussen dít wat jy graag wil hê; met ander woorde die manier ...
-
Run the Race to the End
God’s given each one of us a race to run. It’s called life. The life that He has planed for us. But all too often, we want to pull over and give up. When His plan all ...
-
Volg die Herder
Om in hierdie onvoorspelbare tyd iemand anders se leiding onvoorwaardelik te volg, is vir baie mense verregaande. Komaan man, ek wil my eie ding doen. Ek luister nie na ander ...
-
Volg vir Arnie
Enige atleet sal vir jou sê, dat jy moet oefen as jy sterker wil word. Die probleem is dat so baie mense eenvoudig nie oefening geniet nie, en ek moet erken, dat ek myself hierby ...
-
‘n Skoenlapper-gedaantewisseling
Ek raai dat jy, soos die meeste van ons, ook dinge in jou lewe het wat jy graag sal wil verander. Jy wil graag ‘n beter mens wees in dié area, of meer koelkop in daardie ...
-
Wat Saai Jy?
Ek wil jou graag vandag uitdaag om diep asem te haal en jouself af te vra: hoe lyk my lewe? Goed, ek weet die lewe is ingewikkeld, soms deurmekaar. Maar kom ons maak dit ...
-
Reis Sonder Bagasie
Daar is ‘n rede waarom suksesvolle baanatlete geneig is om nie te swaar van lyf te wees nie. As hulle was, sou hulle nie mededingend kon wees nie en sou hulle waarskynlik ...
-
Is ‘n Naam Belangrik?
Sukkel jy ook nes ek, om ‘n persoon se naam, twee minute nadat jy hom ontmoet het, te onthou? Dit is moeilik, nè? En tog is hulle naam vir húlle ongelooflik belangrik. Die ...
-
Een Grootte Pas Nie Vir Almal Nie
Ons het seker almal al daardie frustrerende ervaring gehad om, wanneer jy navrae wil doen, jy by ‘n onbekwame persoon uitkom of erger nog as jy uitkom by ‘n u oproep is vir ...
-
Essential Life Skills (2)
Many people are missing the essential skills they need, to live the life they want to live. All too often, life skills are left to chance. We’re meant to absorb them by ...
-
Die Boodskap van die Begin Af
‘Liefde’ is so ‘n eenvoudige woord. En as jy dink hoe dit voel om liefgehê te word – deur jou geliefdes en deur God – is dit so ‘n wonderlike ding. Dit ...
-
Die Uiteindelike Doel van God se Liefde
Is jy gewillig om gou te dink aan die befoeterdste, moeilikste persoon in jou lewe? Sien sy gesig in jou gedagtes. Goed. Dink nou aan die laaste kontak wat jy met die persoon ...
-
Jy Kan Nog steeds Wen
Ek en jy sal moontlik nooit die vinnigste, slimste of suksesvolste persoon in die wêreld wees nie. Maar daar is iets wat vir ons ‘n voordeel bo ander kan gee. Wil jy graag weet ...
-
Jou Hartsverandering
Het jy al ooit probeer om ‘n slegte gewoonte af te leer? Dis nie so maklik nie. Of dit nou rook is, of om die verkeerde kos te eet, om ‘n nare persoon te wees, of om ...
- Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
-
Vergifnis Klink Mooi, Totdat…
Ek wil jou vandag graag vandag iets van myself vertel. Ek was glad nie ‘n baie aangename mens nie. In my jonger jare was ek so gefokus daarop om te wen en om sukses te ...
-
Wees Net Dáár
Enigeen wat al kinders grootgemaak het, weet hoe belangrik dit is om hul prestasies saam met hulle te vier en daar te wees vir hulle wanneer hulle seerkry. Ons weet dit ...
-
Leerbaar
Sê-nou, jy is besig om jou gunsteling dis te maak, maar dan sien jy een van die hoofbestanddele is op. Jy ry vinnig supermark toe. Maar wanneer jy daar aankom, sien jy die ...
-
Essential Life Skills (1)
Many people are missing the essential skills they need, to live the life they want to live. All too often, life skills are left to chance. We’re meant to absorb them by ...
-
Essential Life Skills
Good life skills are essential to living a good, effective a fulfilling life. And yet in most cultures, the learning of those life skills is left to chance – particularly in ...
-
Om Raad van ‘n Gevangene te Aanvaar
As iemand vir jou ‘n brief met raad oor hoe jy moet lewe, uit ‘n tronk skryf, sal jy daardie raad aanvaar? Ek dink dit hang af… maar jy sal skepties wees, nè? Die ...
-
Roep Tot God
Het jy al ooit ervaar dat jy iemand vir wie jy lief is, so seergemaak het, dat jy jou nie kan indink hoe jy jouself daarvoor gaan vergewe nie? Jy kan nie glo dat hierdie ...
-
Sal jy ‘n Kompromie Aangaan?
Soms kom jy voor ‘n morele dilemma te staan. Aan die een kant weet jy wat reg is en in jou hart wil jy die regte ding doen. Maar die korttermyn belonings wat dit inhou om ...
-
Waar Pas Jy In?
Het jy al ooit opgelet hoe jy, wanneer alles goedgaan, baie vriende om jou het? Maar dat hulle, wanneer dinge skielik ‘n skewe wending neem, verdwyn soos mis voor die son! ...
-
Wat God Voorberei het vir Jou
Wanneer jy probeer om ‘n goeie lewe; ‘n lewe met integriteit en reinheid te leef, terwyl almal rondom jou skandelik optree – begin jy wonder, Is dit die moeite werd? ...
-
‘n Onpopulêre Wysheid
Die wêreld se invloedrykes – die nasionale leiers, die miljardêrs, die bekendes en die sosiale media se ‘influencers’ (wat volgens Netwerk 24 as ‘smaakmakers’ ...
-
Wysheid Voor die Wêreld Begin Het
Die plasings in koerante en digitale kanale loop deesdae oor van wêreldse wysheid wat wissel van die verleidelike, tot die bisarre, tot die positief gevaarlike. Hier is ‘n paar ...
-
How to Live an Extraordinary Life (Pt 4)
Let’s face it, we only get one crack at living our lives on this earth. Before you know it, it’s over. So why waste it? I mean … we can live an ordinary life. A safe life. A ...