... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Ek Het my Foon Gesoek

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favorites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Deuteronomium 8:3 Hy het jou nederig gemaak, jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy nie geken het nie en jou voorouers ook nie geken het nie, sodat Hy jou kon laat verstaan dat die mens nie van brood alleen sal leef nie, maar dat die mens leef van elke uitspraak uit die mond van die Here.(AFR20)

Listen to the radio broadcast of

Ek Het my Foon Gesoek


Download audio file

Oukei, ons het almal al die preek gehoor: “U moet u Bybel lees.” Ja, ja, ek weet … maar… As ons maar net na sy Woord kan luister, sodat Hy met ons kan praat en ons nie hoef te lees nie. As dit net so was …

Verlede week het ek vir Max, die ateljeebestuur, waar ek my radioprogramme opneem, gebel. Ek skakel altyd vooruit om hom te herinner dat ek op pad is om opnames te kom doen, maar daar was geen antwoord nie. Hm, dit het my ‘n bietjie bekommerd laat voel. Toe ek hom ‘n bietjie later weer bel, sê hy ewe skaam: “Ek kon nie my foon kry toe jy lui nie.”

Ons het lekker gelag toe ons terugdink aan die ou dae toe die telefoon nog aan die muur gekoppel was.

Maar dit het my laat dink aan hoe ons met God kommunikeer. Ek wonder hoeveel mense wat beweer dat hulle Christene is, selfs nou hulle Bybel kan vind. Sommige kan seker, maar ‘n hele klomp sê seker: Wel, ek dink dit is in ‘n kas of êrens in ‘n laai.

Jou Bybel is soos jou telefoon, maar in plaas daarvan dat dit net Berni is wat bel, is dit God. Stel jou voor dat Hy op die oomblik gereed is om ‘n belangrike, kragtige waarheid met jou te deel om jou te help met ‘n situasie wat jy vandag gaan ondervind. Soms hou jy die telefoon vas …maar jy luister nie wat die ander persoon sê nie.

Jou Bybel is net soos jou telefoon. Tensy jy dit optel en luister, sal jy nooit hoor wat God sê nie.

Miskien is dit waarom soveel Christene se lewens in ‘n gemors is. Miskien is dit hoekom hulle dit so moeilik vind om die intieme verhouding met God waarna hulle smag, te vind. Ons lees in:

Deuteronomium 8:3 Hy het jou nederig gemaak, jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy nie geken het nie en jou voorouers ook nie geken het nie, sodat Hy jou kon laat verstaan dat die mens nie van brood alleen sal leef nie, maar dat die mens leef van elke uitspraak uit die mond van die Here.(AFR20)

Lees jou Bybel.

Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge