... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Die Seisoene van die Lewe

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

Prediker 3:1,2 Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd: daar is 'n tyd om gebore te word, 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant, 'n tyd om plante uit te trek,

Listen to the radio broadcast of

Die Seisoene van die Lewe


Download audio file

Die seisoene volg hulle eie kringloop. Of ons nou daarvan hou of nie, of ons dit so wil hê of nie, of ons warmer of koeler weer, droër of natter weer verkies, ons het geen beheer daaroor nie….

Lente, somer, herfs, winter … lente, somer, herfs, winter. Ons kan niks daaraan doen om dit te verander nie. Dink byvoorbeeld net aan die kontras tussen ‘n vleisbraai in die somer en ‘n winterpotjie..

Soms bevind ons ons egter in ‘n fase van ons lewe waarin ons liewer nie wil wees nie, ‘n moeilike en ‘n ongemaklike fase, miskien? En ons instink is om in opstand te kom – asof ons die winter op die een of ander manier in die somer kan verander. Maar die waarheid lees ons in:

Prediker 3: 1,2 Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd: daar is ‘n tyd om gebore te word, ‘n tyd om te sterwe, ‘n tyd om te plant, ‘n tyd om plante uit te trek,

As jy oortree het, moet jy dit natuurlik regstel. As jy ‘n slegte keuse gemaak het, doen dan wat jy kan om dit om te keer. Ek sê nie ons moet handjies gevou sit nie. Maar terselfdertyd lei God ons altyd met ‘n doel deur hierdie seisoene. Soms wil ons graag nuwe dinge te plant, maar Hy is nog besig om die oues uit te trek.

Seisoene is God se idee. Hulle was nog altyd. Lente, somer, herfs, winter … daar is niks wat ons kan doen om dit te verander nie. Hoe gouer ons vrede maak daarmee, hoe vinniger sal ons maniere vind om die seisoen waarin ons is, te geniet.

Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge